Brief 82: Wat kweek ons?

Brief 82 Een van die uitdagings waarmee ek soms worstel, is om tyd vir myself af te staan met die doel om te rus. Solidariteit Helpende Hand se uitvoerende direkteur, Hannes Noëth, het een keer tydens ‘n personeelopening gesê: “In plaas daarvan om te werk sodat ons kan rus, moet ons eerder rus sodat ons…

Lees meer