Posts Tagged ‘Brief 86’
Brief 86: Ons Erns
Brief 86 Ek het Juniemaand gaan besoek aflê by ‘n begrafplaas in die Oos-Kaap. Dit was netjies onderhou en omring met bloedrooi aalwyne. Van die grafte was net hope grond – geen naam of blom nie. ‘n Klein gedeelte van my het sonder hoop na die hope grond gekyk, want ek sou graag wou weet…
Lees meer