BRIEF 87: Die Feesseisoen

Brief 87 Die jaar is op sy rug en ek het net een brief oor om vir jou in 2024 te skryf. Ek moes mooi dink oor wat ek gaan skryf en met watter woorde ek hierdie jaar wil afsluit. In ‘n wêreld waar kommunikasie hoofsaaklik digitaal plaasvind, het die waarde van ‘n brief meer…

Lees meer