Posts Tagged ‘Brief 89’
Brief 89: Welstand het ‘n plek
Brief 89 Ek het grootgeword met een van Carike Keuzenkamp se bekendste liedjies, Die Lappop. Iemand het ‘n lappop op die ashoop weggegooi Sy was gedaan en stukkend, verbleek en nie meer mooi nie Op die ashoop hoor sy stemme praat en dié verwelkom haar Maar, o, ellende toe sy kyk, wat sien die lappop…
Lees meer