Posts Tagged ‘Brief 90’
BRIEF 90: DIT BEGIN BY JOU
Brief 90 CJ Langenhoven het geskryf: “Vir elke silwer randjie is daar ’n wolk.” ’n Bietjie pessimisties, nè? Selfs al is hy reg, kies ek om andersom daarna te kyk. In my lewe het ek al heelwat donker dae gehad. In my donkerste dae was dit vir my baie maklik om hoop klein te maak…
Lees meer