Posts Tagged ‘Brief 95’
BRIEF 95: BROOS
Brief 95 Ek het heelwat sandkastele in my kinderdae gebou. Om ‘n sandkasteel op die strand te bou, was eenvoudig, want al wat ek nodig gehad het was, sand, water, ‘n emmer en grafie. My kinderhande het elke sandkasteel met sorg en geduld gebou, welwetende dat dit weerloos teen die krag van die see sou…
Lees meer