Posts Tagged ‘Brief 98’
BRIEF 98: HOU AAN BOU
Brief 98 Wanneer ons uitdagings en verantwoordelikhede opstapel, is die kanse goed dat die lewe swaar en negatief voel – amper soos ‘n doolhof sonder ‘n uitweg of ‘n wolk sonder ‘n silwerrand. Dis in hierdie oomblikke wat die versoeking en behoefte om weg te vlug van die seer, verantwoordelikhede en gedagtes buitengewoon groot is.…
Lees meer