Posts Tagged ‘brief14’
Liewe leser
Brief 14 In my kleuterjare het ons as gesin gereeld laatmiddae in die parkies gaan stap. Ja, liewe Leser, in daardie dae was dit nog veilig. Wanneer ek saam met my ouers gaan stap het, het ek gewoonlik my stootwaentjie met my gunsteling pop saamgeneem. Miskien was dit vir my nodig om my speelgoed saam…
Lees meer