Posts Tagged ‘brief42’
Liewe Leser
Brief 42 Liewe Leser As daar een ding is wat my hierdie jaar verbaas het, is dit die onsigbare draad wat mense van reg oor die wêreld met mekaar verbind. Die eerste brief wat in Suid-Afrika gelaat en deur ’n ontvanger gevind is, is in die 1500’s geskryf deur ’n Portugese ontdekkingsreisiger, Pêro de AtaÃde.…
Lees meer