Posts Tagged ‘brief9’
Liewe Leser
Brief 9 Ek het in die Vrystaat grootgeword. My ouma Joy het tussen Humansdorp en Knysna gewoon, daarom het ons mekaar relatief min gesien. Alhoewel haar naam en my oupa Engels was, het sy gekies om met ons Afrikaans te praat. My oupa is vroeg oorlede, maar my ouma is ’n rukkie langer gespaar. As…
Lees meer