Posts Tagged ‘Hannes Noeth’
Die Krag van Saam
deur Hannes Noëth Een van die ou filosowe het eens opgemerk dat daar drie maniere is om wysheid te bekom: Die maklikste is deur nabootsing, die edelste deur selfondersoek en die bitterste deur ondervinding. Die vraag is dus: Leer jy maklik, edel of bitter? Wanneer dit by samewerking kom is ’n mens so dikwels geneig…
Lees meerHannes Noëth gesêls #UitDieKantoor oor Helpende Hand se grootste uitdagings
Mense vra my dikwels wat beleef ek as van ons grootste uitdagings by Helpende Hand. Daar is vir my veral twee sake wat uitstaan. Dié besef en dié wete dat ‘n mens nooit by alles en almal sal kan uitkom soos wat ‘n mens wil nie. ‘n Mens moet besef self gestruktureerde aanpak van armoede…
Lees meer