FroueVonds wil meisies, vroue bemagtig

Helpende Hand het pas ʼn baanbrekerinisiatief bekendgestel waardeur hy meisies en vroue deur verskeie projekte wil bemagtig om hul eie lewens te verander, én pilare in hul gemeenskappe te word – die FroueVonds. Die inisiatief, FroueVonds, is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid in Moonshot Café in Pretoria bekendgestel. Die fonds se twee ambassadeurs, die sangeres Monique…

Lees meer

Ondersteun behoeftige meisies dié Vrouemaand

Helpende Hand, Demi Lee Moore en vooraanstaande maatskappye in die skoonheidsbedryf het hande gevat om in Vrouemaand ’n beduidende verskil in behoeftige meisies se lewens te maak. Benette Rautenbach, Solidariteit Helpende Hand se projekorganiseerder van #HelpHetta, sê Vrouemaand is die ideale maand om nie net vrouwees te vier nie, maar ook om te sorg dat…

Lees meer

Demi Lee Moore help behoeftige meisies

Die bekroonde Afrikaanse sangeres Demi Lee Moore is pas as Solidariteit Helpende Hand se ambassadeur van dié liefdadigheidsorganisasie se #HelpHetta-projek aangewys. Rene Roux, adjunk-uitvoerende hoof van kommunikasie by Helpende Hand, sê Demi Lee Moore is verlede jaar as die wenner van die werklikheidsreek, Die Kontrak, gekroon en as deel van haar prys het sy by…

Lees meer