Huis Davidtsz ontruim weens stakings

Huis Davidtsz, die tehuis vir bejaardes in Pretoria se middestad wat al byna ’n jaar lank sporadies onder personeelstakings gebuk gaan, gaan met onmiddellike inwerkstelling tydelik ontruim word. Hannes Noëth, besturende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het Vrydag gesê die bestuursraad van Huis Davidtsz het ná ’n lang vergadering met die Gautengse departemente van gesondheid…

Lees meer