Taknuus: Helpende Hand benodig komberse voor dié winter

Solidariteit Helpende Hand se Centurion-tak het begin om komberse vir die komende winter in te samel en daarvoor benodig dié welsynsorganisasie inwoners se hulp. Volgens Forika Meissenheimer, ondervoorsitter van dié tak, het kombersskenkings oor die afgelope paar jaar baie afgeneem terwyl die behoefte daarvoor vermeerder het. Om dié rede gaan die Centurion-tak vanjaar poog om…

Lees meer