BRIEF 138: Die lewe is kort

Liewe Leser Ek het verlede jaar paaie gekruis met dié van ‘n vriend in Graaff-Reinet. Sedertdien gesels ons as penmaats deur vir mekaar briewe te skryf. Uit sy briewe het dit vir my duidelik geword dat hy ‘n Godvresende man is wat nie bang is om God se naam te verheerlik nie. Uit al sy…

Lees meer

BRIEF 137: Die lewe en sy dinge

Liewe Leser Ek het onlangs ‘n nota in my veldjoernaal gemaak van ‘n plasing wat ek raakgelees het: “Soms gaan ons net deur dinge, omdat dinge dinge is …” Soms voel die lewe ‘n bietjie oorweldigend, nie omdat ons ‘n katastrofe beleef het nie, maar omdat dinge net gebeur. Dis rekeninge, konflik tussen vriende, frustrasie…

Lees meer

BRIEF 136: ‘n Student se lig

Liewe Leser In my 20’s het ek baie selfondersoekende vrae gehad. Vrae soos: Waarom is ek hier? Wat kan ek doen om ‘n verskil te maak? Wie wil ek vir ander wees en wat hou my terug? Soms was hierdie vrae oorweldigend en selfs ‘n bietjie intimiderend, want dit vra van my om nie net…

Lees meer

BRIEF 135: Wat ‘n boer nie vergeet nie

Liewe Leser Verlede jaar het Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaap-streek mooi stories oor hul gemeenskapsprojekte gedeel. Een storie het in die besonder vir my uitgestaan … By Huis Jan Lange het mense, jonk en oud, met en sonder gestremdhede, hand aan hand saam begin stap – letterlik! Die doel van daardie stap-geleentheid was om die…

Lees meer

LIEWE LESER: ONS IS TERUG

Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie wat in die velde wei. Ek het onlangs vir ‘n vriendin in die Kaap vertel dat ek elke dag na die berge verlang, want daar is iets aan ‘n berg wat ‘n mens stil maak…

Lees meer

BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop

Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het ons herinner aan die waarde van hande wat saamwerk en harte wat glo. Soms is ons deur uitdagende seisoene en soms het ons bekers oorgeloop. Ongeag die seisoene in hierdie jaar, was daar altyd hoop…

Lees meer

BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS

In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer stil te staan en te besef dat die lewe nie altyd oor jou gaan nie. Dit gaan oor die stille getrouheid waarmee ons elke dag leef, werk en dien in die gemeenskap waar God ons…

Lees meer

BRIEF 130: KENNIS EN VERSTAND

Kennis en verstand kan as twee vlerke van dieselfde voël gesien word, want sonder die een kan die ander ‘n mens nie tot volle hoogte dra nie. Kennis is ‘n versameling feite, ervarings en waarhede. Dit is die lig wat die pad verhelder en ons help om nie blindelings te wandel nie. Dit leer ons…

Lees meer

BRIEF 129: STILTE IS NIE LEEG NIE

‘n Anonieme aanhaling wat my bybly, lui as volg: “Jy kan oor verandering praat of jy kan verander.” In hierdie brief fokus ek op die krag van minder praat en meer doen. In ‘n wêreld wat onophoudelik praat, deel en raas, kan stilte soms harder as enige woord weerklink. Mense wat stil is, is nie…

Lees meer

BRIEF 128: DIE WARE ERFENIS VAN ‘N STUDENT

Ek het onlangs ‘n anonieme plasing raakgelees wat sê die hart van ‘n student klop vir kennis, maar die siel van ‘n student soek wysheid. Dit was vir my ‘n mooi manier om so daarna te kyk … Spreuke herinner ons keer op keer daaraan dat ware wysheid nie net in boeke of by mense…

Lees meer