Posts Tagged ‘Nuus’
Brief 79: Dis nou vir jou ‘n storie
Brief 79 Sarah Elkins verduidelik in haar boek, Your Stories Don’t Define You. How You Tell Them Will. dat die stories wat jy vertel ‘n groot invloed het op hoe jyself en ander jou waarneem sien, daarom is dit belangrik om selektief te wees oor watter stories jy deel en hoe jy dit deel. Een…
Lees meerBrief 55: Die impak van ‘n posseël
Brief 55 Ek het grootgeword met ’n posbus voor ons huis waarin ons gereeld briewe en rekeninge ontvang het. In daardie dae was selfone en sosiale media irrelevant. Adresse is in die skrywer se herkenbare handskrif op koeverte neergepen. Vir ’n skrywer om ‘n brief te kon stuur, was dit ’n vereiste om ’n posseël…
Lees meer