Posts Tagged ‘Nuus_Liewe leser brief4’
#LieweLeser
LIEWE LESER BRIEF 4 In my kinderdae was ek ‘n nuuskierige kleinkind met ‘n groot lus vir die lewe. Ek het baie vrae gehad, altyd kaalvoet geloop en dikwels kanse gewaag. My ouma het dit geweet en die lewe vir my interessant gehou. Soms het sy lekkertjies in ‘n skoon snesie toegedraai, onder my kopkussing…
Lees meer