Ons Winkels behaal mylpaal

Ons Winkels, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, het vandeesweek ’n mylpaal behaal met die 40’ste skenkingswinkel wat sy deure oopgemaak het sedert die inisiatief byna ’n dekade gelede begin is. Alet Robbeson, Helpende Hand se operasionele bestuurder van die Ons Winkels, het Donderdag gesê Helpende Hand se eerste skenkingswinkel is in 2010 in Centurion…

Lees meer