Die 50ste Ons Winkel

– Deur Pieter van der Walt :Bemarking & Administratiewe Beampte Ons Winkel Wanneer laas het ons sommer net stilgestaan en ons prestasies gevier? Of selfs dit net erken? As entrepreneurs, spandeer die Ons Winkel-span baie tyd aan toekomsbeplanning en raak soms behep daarmee. Wanneer ons ’n doelwit bereik, is entrepreneurs gekondisioneer om onmiddellik na die…

Lees meer

Demi Lee Moore help behoeftige meisies

Die bekroonde Afrikaanse sangeres Demi Lee Moore is pas as Solidariteit Helpende Hand se ambassadeur van dié liefdadigheidsorganisasie se #HelpHetta-projek aangewys. Rene Roux, adjunk-uitvoerende hoof van kommunikasie by Helpende Hand, sê Demi Lee Moore is verlede jaar as die wenner van die werklikheidsreek, Die Kontrak, gekroon en as deel van haar prys het sy by…

Lees meer

Die Krag van Saam

deur Hannes Noëth Een van die ou filosowe het eens opgemerk dat daar drie maniere is om wysheid te bekom: Die maklikste is deur nabootsing, die edelste deur selfondersoek en die bitterste deur ondervinding. Die vraag is dus: Leer jy maklik, edel of bitter? Wanneer dit by samewerking kom is ’n mens so dikwels geneig…

Lees meer

Video: Duisende piesangs bring verligting

As dit piesangs reën, moet jy skep. Dit het ’n Gautengse sakeman en ondersteuner van Solidariteit Helpende Hand vinnig besef toe hy onlangs saam met sy vrou vir hul huweliksherdenking in Mpumalanga gaan vakansie hou het. “Ek en my vrou, Sussa, het in Maart in Marlothpark buite Komatipoort gaan vakansie hou toe ons een dag…

Lees meer

Helpende Hand voed tans 8 000 kinders, maar dis nie genoeg

Danksy Helpende Hand se ondersteuners en bekende #StopHonger-ambassadeurs kan dié welsynsorganisasie vanjaar aan 8 000 kleuters landwyd elke dag ’n gesonde bord kos voorsien. Margolé Riekert, koördineerder van Helpende Hand se voedingsprogram, het gesê Helpende Hand se Kosblikkie-projek alleen, kon in 2018 sorg dat altesaam 6 500 kleuters van 82 skole landwyd elke skooldag ’n…

Lees meer

Jy is Afrikaans is Groot se borg! #JouAiG

Afrikaans is Groot (AiG) het Dinsdag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die publiek die hoofborg van die Afrikaans is Groot-vertonings is en gaan bly. Daarom het AiG saam met Solidariteit Helpende Hand die #JouAiG – veldtog van stapel gestuur om intrinsieke klem te plaas op die eienaarskap wat kaartjiehouers in die AiG-ervaring het. #JouAiG Die…

Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

Verona Goslett van The Voice-faam. Sowat 300 jagliefhebbers van Gauteng en Limpopo het die afgelope naweek hul harte en beursies oopgemaak vir Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-veldtog. Dié veldtog poog om armoede en honger hok te slaan. Volgens Margolé Riekert, Solidariteit Helpende Hand se koördineerder van #HelpJag, is nagenoeg R200 000 is verlede Vrydagaand tydens…

Lees meer