Streeknuus: Helpende Hand maak geskiedenis in die Wes-Kaap

Nagenoeg 150 rolspelers van al die uithoeke in die Wes-Kaap het onlangs bymekaargekom om ’n daadwerklike poging aan te wend om armoede in die provinsie te verlig, te verbreek en te voorkom. Altesaam nege takke van Solidariteit Helpende Hand en verteenwoordigers van sewe van Helpende Hand se Ons Winkel-skenkingswinkels regoor die provinsie het in Maart…

Lees meer

Streeknuus: Motorfietsryers maak harte oop vir liefdadigheid

Motorfietsryers verbonde aan die Fomo’s-groep het hul harte en beursies vir liefdadigheid oopgemaak en byna R50 000 aan Solidariteit Helpende Hand se Gauteng-Suid-streek geskenk. Mariëtte van de Werken, die takvoorsitter van die Gauteng-Suid-streek, het onlangs dié ruim skenking in ontvangs geneem en gesê die geld gaan aangewend word om hongersnood onder hulpbehoewende kleuters in die…

Lees meer