Posts Tagged ‘#VerbreekArmoede’
Finansiële welstand: Basiese spaarwenke vir Spaarmaand
Julie is bekend as Spaarmaand in Suid-Afrika. Wanneer ’n mens doelbewus op die uitkyk is vir moontlike geleenthede om te spaar, raak dit makliker. Dit is nie altyd nodig om te soek vir groot besparings nie. ’n Klompie kleiner besparings het dieselfde impak as een of twee groot besparings. Dit is heelwat makliker om klein…
Lees meerGeld versus liefde
“As armoede by die voordeur instap, stap liefde by die agterdeur uit,” is ’n gesegde wat gereeld in ligte luim gebruik word. Daar is diegene wat voel liefde oorwin alles in ’n verhouding en geld maak nie saak nie. Dan is daar ook diegene wat trou vir geld en voel liefde is minder belangrik om…
Lees meer