Laat ’n blywende erfenis na en oorweeg Solidariteit Helpende Hand MSW as ’n begunstigde in u testament.

Die bemaking van ’n erflating of bates in ’n boedel aan ʼn nie-winsgewende organisasie of welsynsorganisasie (wat aan die voorskrifte van Inkomstebelasting-wet voldoen) is volgens Artikel 4h van die Boedelbelastingwet aftrekbaar van die nettowaarde van ’n boedel voordat die boedelbelasting bepaal word.

Helpende Hand is ’n gemeenskapsorganisasie wat homself daartoe beywer om Afrikaner-armoede die hoof te bied en ons projekte bied landwyd hoop aan duisende van ons mense. U skenking sal ’n groot verskil in die lewe van talle behoeftiges maak.

Kontak ons vir raad oor hoe om u boedel te struktureer en tot ons visie by te dra!

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Lees gerus hier meer oor die voordele daarvan om Helpende hand te oorweeg as ’n begunstigde:

Besonderhede van Donasie:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Rekeningnommer: 62331447541
Tak: CENTURION
Takkode: 261-550
Verwysing: Studiefondssentrum

Laai die bankbesonderhede hier af: klik hier

Kontakbesonderhede:

Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]
webwerf: https://studiefonds.co.za

 

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.