logo-idee-1

'n Inisiatief van Helpende Hand en Vlokskop Stigting

Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak. Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand hul Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur. Tekkies & Toks gaan met die publiek…

Read More...