logo-idee-1

'n Inisiatief van Helpende Hand en Vlokskop Stigting

Skenkings aan #TekkiesenToks

Die #tekkiesentoks-inisiatief gaan oor meer as net skoene. Helpende Hand en die Vlokskop stigting besef al te goed hoe belangrik sport vir die ontwikkeling van kinders op beide fisiese asook emosionele vlak is. Daarom poog ons om by te dra tot die holistiese welstand van ons kinders.

Finansies moet nooit die rede wees hoekom kinders nie aan sport deelneem nie. Maak ‘n bydrae tot ‘n blink toekoms deur ‘n finansiële skenking te maak of deur splinternuwe/tweedehandse tekkies en toks te skenk by jou naaste Ons Winkel.

Untitled-1-01

Skenk aan #Tekkies & Toks

  • R0.00
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.