Al ons projekte

kosblikkie

Kosblikkie-Projek

Vir baie kleuters is die enigste bord kos wat hulle daardie dag sal kry om te eet, die bord kos wat hulle by die kleuterskool kry. Dit is waarom Helpende Hand die Kosblikkie-projek by skole bedryf. Ons navorsing het gewys dat die kinders gewig verloor gedurende vakansietye omdat hulle nie goeie selfs enige voeding ontvang by die huis nie.

geereg

GeeReg

Helpende Hand glo dat die publiek ingelig moet word oor die beste maniere waarop hulle behoeftiges kan help. Met die jaarlikse #geeREG-veldtog wil ons publiek herinner dat elke keer wat jy geld vir ‘n bedelaar langs die pad gee, verseker jy dat hy nog ‘n dag op daardie straathoek sal bedel. Die #geeREG-veldtog help jou om reg te gee.

testementtere

Testamentêre Bemakings

Die bemaking van ’n erflating of bates in ’n boedel aan ʼn nie-winsgewende organisasie of welsynsorganisasie (wat aan die voorskrifte van Inkomstebelasting-wet voldoen) is volgens Artikel 4h van die Boedelbelastingwet aftrekbaar van die nettowaarde van ’n boedel voordat die boedelbelasting bepaal word.

saffas

Saffas

SaffasHelp is ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand wat daarop gemik is om fondse uit die buiteland te genereer in die stryd teen Afrikaner armoede. Die verwagting is dat die fondse ‘n standhoudende bron van inkomste aan Solidariteit Helpende Hand- besorg vir die uitrol van ons projekte en sodoende die voorkoming, verligting en te verbreking van Afrikaner armoede.

tassie

Skooltassie-Projek

Die eerste dag van skool is ’n reuse-uitdaging vir enige kind en selfs nog meer so wanneer jy nie eers ’n potlood het nie. Die Skooltassieprojek is ’n nasionale projek waardeur alreeds 32 000 tassies aan behoeftige graadeens geskenk is sedert die projek in 2007 van stapel gestuur is. Die projek stel behoeftige graadeens in staat om hul skoolloopbaan op gelyke voet met hul klasmaats te begin.

bejaardes

Bejaardes

Bejaardes lê Helpende Hand na aan die hart en deur middel van verskeie inisiatiewe fokus Helpende Hand om persone ouer as 60 jaar te ondersteun, te bederf en te vereer. Terselfdertyd poog Helpende Hand ook om die Afrikaner-volk te leer om weer vir bejaardes om te gee sodat elkeen verantwoordelikheid kan neem vir die bejaardes in hulle lewens.

werknet

WerkNet

Die werksportaal in jou taal! Laai jou CV, soek werk of plaas ‘n pos in Afrikaans! Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers waar jy self poste kan opsoek of laai om ‘n geskikte kandidaat te kry. Werknet is ‘’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand – nog een van die projekte waar ons poog om Afrikaner-armoede te verlig, voorkom en verbreek.

maatskaplik

Maatskaplik

’n Groot deel van Solidariteit Helpende Hand se werk fokus op die verligting van die swaarkry van weerlose mense – kinders gestremdes en bejaardes. Ons glo dat hierdie groep mense onvoorwaardelik bygestaan moet word.

banier

#HelpHetta

Die #HelpHetta-projek verskaf sanitêre ware aan meer as 3200 skoolmeisies in +- 110 skole regoor die land. Helpende Hand hoofkantoor voorsien elke meisies drie maal ’n jaar van ’n Hetta-pakkie, terwyl Helpende Hand se landswye vrywilligertakke deurlopend produkte in hul gemeenskappe insamel en dit aan die Hetta-skole versprei.

pleegsorg

Pleegsorg

Oor die afgelope drie jaar het die hoeveelheid pleegouers in die land drasties gedaal. Vanaf meer as 570 000 pleegouers aan die einde van 2013 het dit tot 450 000 pleegouers in 2017 gedaal. Solidariteit Helpende Hand het ʼn spesiale platform bekendgestel om die te kort aan te spreek en die proses vir moontlik pleegouers makliker te maak.

talentwerf

Talentwerf

Talent in jou taal! Talentwerf is ʼn platform om vryskutwerkers en besighede bymekaar te bring. Dit gee vryskutwerkers wêreldwyd die geleentheid om projekte te vind waar hul met hul talente kan woeker en vir werkgewers om eenmalige projekte deur kundiges in hul veld te laat voltooi. Word deel van ’n groeiende groep mense wat nuwe geleenthede sien om ‘n inkomste verdien.

Kinders

kosblikkie

Kosblikkie-Projek

Vir baie kleuters is die enigste bord kos wat hulle daardie dag sal kry om te eet, die bord kos wat hulle by die kleuterskool kry. Dit is waarom Helpende Hand die Kosblikkie-projek by skole bedryf. Ons navorsing het gewys dat die kinders gewig verloor gedurende vakansietye omdat hulle nie goeie selfs enige voeding ontvang by die huis nie.

tassie

Skooltassie-Projek

Die eerste dag van skool is ’n reuse-uitdaging vir enige kind en selfs nog meer so wanneer jy nie eers ’n potlood het nie. Die Skooltassieprojek is ’n nasionale projek waardeur alreeds 32 000 tassies aan behoeftige graadeens geskenk is sedert die projek in 2007 van stapel gestuur is. Die projek stel behoeftige graadeens in staat om hul skoolloopbaan op gelyke voet met hul klasmaats te begin.

pleegsorg

Pleegsorg

Oor die afgelope drie jaar het die hoeveelheid pleegouers in die land drasties gedaal. Vanaf meer as 570 000 pleegouers aan die einde van 2013 het dit tot 450 000 pleegouers in 2017 gedaal. Solidariteit Helpende Hand het ʼn spesiale platform bekendgestel om die te kort aan te spreek en die proses vir moontlik pleegouers makliker te maak.

Jongmense

geereg

GeeReg

Helpende Hand glo dat die publiek ingelig moet word oor die beste maniere waarop hulle behoeftiges kan help. Met die jaarlikse #geeREG-veldtog wil ons publiek herinner dat elke keer wat jy geld vir ‘n bedelaar langs die pad gee, verseker jy dat hy nog ‘n dag op daardie straathoek sal bedel. Die #geeREG-veldtog help jou om reg te gee.

werknet

WerkNet

Die werksportaal in jou taal! Laai jou CV, soek werk of plaas ‘n pos in Afrikaans! Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers waar jy self poste kan opsoek of laai om ‘n geskikte kandidaat te kry. Werknet is ‘’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand – nog een van die projekte waar ons poog om Afrikaner-armoede te verlig, voorkom en verbreek.

helphetta

#HelpHetta

Die #HelpHetta-projek verskaf sanitêre ware aan meer as 2700 skoolmeisies in +- 99 skole regoor die land. Helpende Hand hoofkantoor voorsien elke meisies drie maal ’n jaar van ’n Hanna-pakkie, terwyl Helpende Hand se landswye vrywilligertakke deurlopend produkte in hul gemeenskappe insamel en dit aan die Hetta-skole versprei.

talentwerf

Talentwerf

Talent in jou taal! Talentwerf is ʼn platform om vryskutwerkers en besighede bymekaar te bring. Dit gee vryskutwerkers wêreldwyd die geleentheid om projekte te vind waar hul met hul talente kan woeker en vir werkgewers om eenmalige projekte deur kundiges in hul veld te laat voltooi. Word deel van ’n groeiende groep mense wat nuwe geleenthede sien om ‘n inkomste verdien.

saffas

Saffas

SaffasHelp is ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand wat daarop gemik is om fondse uit die buiteland te genereer in die stryd teen Afrikaner armoede. Die verwagting is dat die fondse ‘n standhoudende bron van inkomste aan Solidariteit Helpende Hand- besorg vir die uitrol van ons projekte en sodoende die voorkoming, verligting en te verbreking van Afrikaner armoede.

Bejaardes

bejaardes

Bejaardes

Bejaardes lê Helpende Hand na aan die hart en deur middel van verskeie inisiatiewe fokus Helpende Hand om persone ouer as 60 jaar te ondersteun, te bederf en te vereer. Terselfdertyd poog Helpende Hand ook om die Afrikaner-volk te leer om weer vir bejaardes om te gee sodat elkeen verantwoordelikheid kan neem vir die bejaardes in hulle lewens.

testementtere

Testamentêre Bemakings

Die bemaking van ’n erflating of bates in ’n boedel aan ʼn nie-winsgewende organisasie of welsynsorganisasie (wat aan die voorskrifte van Inkomstebelasting-wet voldoen) is volgens Artikel 4h van die Boedelbelastingwet aftrekbaar van die nettowaarde van ’n boedel voordat die boedelbelasting bepaal word.

saffas

Saffas

SaffasHelp is ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand wat daarop gemik is om fondse uit die buiteland te genereer in die stryd teen Afrikaner armoede. Die verwagting is dat die fondse ‘n standhoudende bron van inkomste aan Solidariteit Helpende Hand- besorg vir die uitrol van ons projekte en sodoende die voorkoming, verligting en te verbreking van Afrikaner armoede.

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!