Vennootskappe

Meer oor ons vennootskappe

Die FroueVonds* glo in samewerking en netwerkvennootskappe. Daarom vat ons hande met vennote op alle terreine om die fonds te versterk en uit te brei.

Ons vennootskap met opleidingsakademies, verseker dat behoeftige meisies daar kan gaan studeer.

Ons vennootskap met Finesse Tydskrif en Carpe Diem Media, help om nuwe projekte uit te rol en verskaf goeie blootstelling onder duisende vroue.

Verder het ons ’n rubriekskrywe wat op verskeie platvorms gepubliseer word, o.a. op Maroela Media, waar vrouens hulle suksesse en seer, bekommernisse en uitdagings, verwoord om ander vroue te bemagtig en bemoedig.

Ons vat hande met organisasies om vroue wat slagoffers was te help met berading, sodat een hoofstuk afgehandel kan word en ’n nuwe opwindende hoofstuk aangepak kan word.

FroueVonds Ambassadeurs

Droomrokke (32)

Demi Lee Moore

Sangeres

Stophonger-okaydeer-68

Monique Steyn

Sangeres

Elma

Elma Mckenzie

Stigter van Placecol kosmetika reeks

FroueVonds Vennote