Verander 'n kind se lewe

Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel. Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel. Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel.

Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel. Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel.

Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel. Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel. Hier moet jou inleidende paragraaf kom wat vir die besoeker sê presies wat jy doen en vir wie jy dit doen. Ons bemagtig kinders finansiëel en emosioneel.

  • Hier is spogpunte of belangrike inligting

  • Hier is spogpunte of belangrike inligting

  • Hier is spogpunte of belangrike inligting

  • Hier is spogpunte of belangrike inligting

  • Hier is spogpunte of belangrike inligting

youtube-video-thumbnail
Lees meer...

Die Bemagtig 'n Kind-inisiatief voorsien in 'n wye spektrum behoeftes van kleuterskool-, laerskool- en hoërskoolleerders, insluitend die volgende:

  • Ekstra klasse
  • Naskoolgelde
  • Terapie (spel-, spraak- en arbeidsterapie)
  • Vervoer na en vanaf die skool
  • Koshuisgelde

*Skoolgelde word nie ingereken nie, omdat gesinne kan aansoek doen vir kwytskelding van skoolfonds indien hulle nie dit kan bybring nie

In 2023 het die Ons Sentrum ook deel geraak van Bemagtig 'n Kind. Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum bied terapie aan kinders wat trauma soos emosionele, fisiese of seksuele mishandeling, verwaarlosing, die dood van 'n geliefde, egskeiding, aanhoudende konflik tussen ouers, gesinsgeweld, afknouery en gedragsuitdagings beleef het. Ons primêre begunstigdes is kinders en gesinne wat hierdie dienste nie elders kan bekostig nie.

Dit lê ons op die hart om dié kinders te help om hulle trauma te verwerk sodat hulle beter kan konsentreer op skool en hulle potensiaal kan verwesenlik. Die Ons Sentrum word gesubsidieer uit die Bemagtig 'n Kind-fonds. Die meeste ouers kan glad nie betaal vir die dienste wat die Ons Sentrum lewer nie, en 'n paar kan slegs 'n klein bedraggie bekostig.