WIL OM TE HELP
Maart is wêreld maatskaplike werkers maand. Die Wil om te help veldtog fokus op die maatskaplike werk beroep asook maatskaplike kwessies in Suid-Afrika.
HOOPDRAER 2025

ARTIKELS
Goeie kommunikasie tussen ouers en hul kinders is noodsaaklik vir goeie verhoudings – dit verseker dat kinders emosioneel veilig voel. Jy kan jou boodskap op ‘n positiewe of negatiewe manier oordra tydens kommunikasie. JY-boodskappe is gewoonlik negatief. Kinders beleef dit as beskuldigend en onregverdig en dit laat hulle magteloos voel. Dit lei selfs tot skuldgevoelens,…
Lees meer...Die impak van armoede strek verder as net die finansiële welstand van gesinne. Dit het ook ‘n impak op gesinsverhoudinge en -dinamika. Dit is so dat gesinne en kinders wat in armoede leef, dikwels beperkte toegang het tot gesondheidsorg, basiese behoeftes en skole. Die spanning waaronder gesinne gebuk gaan as hulle wonder waar hulle volgende…
Lees meer...Suzette Oosthuizen, Hoof van Sentrums en Nasionale Strukture: Solidariteit Helpende Hand Kinders floreer in die warmte van liefdevolle verhoudings. Die veiligheid van sorg, aandag en vertroue laat hul wortels groei en hul vlerke vorm kry. Die eerste paar lewensjare is van kardinale belang vir ‘n kind se emosionele, sosiale en kognitiewe ontwikkeling. In hierdie tydperk…
Lees meer...Solidariteit Helpende Hand se visie is om volhoubare welstand vir die Afrikaner-gemeenskap te verseker. Dit wil ons met finansiële, sosio-emosionele, geestelike, fisiese en kulturele opheffing bewerkstellig. Ongelukkig is armoede in al hierdie lewensareas ‘n werklikheid en funksioneer dit dikwels interaktief. As jy byvoorbeeld finansieel swaarkry, kan jy aan ‘n minderwaardigheidskompleks ly en net oorleefin plaas daarvan om voluit te leef. Ander…
Lees meer...Deur dr. Rina Smith Ouerskap is ‘n reis; ek en my kind reis saam op die lewenspad! Om ‘n ouer te wees, is ‘n voorreg, maar ook ‘n verantwoordelikheid. Daarom staan elke ouer voor die vraag: Hoe kan ek ‘n verantwoordelike ouer wees? Ouerskap roep veral twee vrae na vore: Wat is my roeping as…
Lees meer...Marna Swanepoel Kersvader kom Ventersdorp toe ook Dis mooi … Dis rooi … Dis Kersfees! Wie sou nou kon raai Kersvader besoek die platteland met lande vol jong mielies en trekkers ook met sy takbokke? Hierdie is ‘n storie … ‘n Klewerige storie oor kougom, ‘n skooltas en Kersvader. Wat het hierdie drie goed in…
Lees meer...Laat jou gesin floreer op liefdevolle dissipline en konsekwentheid deurdat beide ouers dieselfde reëls toepas en saamwerk. In die moderne gesin is dit belangrik dat ouers saamwerk om liefdevolle dissipline toe te pas. Navorsing toon dat kinders floreer as daar duidelike grense, warmte en eensgesindheid is. Ferm liefde – ‘n kombinasie van dissipline en liefde…
Lees meer...Alkoholmisbruik is ‘n toenemende probleem onder tieners in Suid-Afrika. Selfs die verantwoordelikste tiener is al in ‘n oomblik van groepsdruk of ‘n verkeerde keuse daardeur geraak. Die verskynsel begin al hoe vroeër; sommige kinders begin al op 11 jaar drink. Die erns van die probleem Maar hoe ernstig is die probleem regtig? En wat kan jy…
Lees meer...Pleegsorg gee kinders stabiliteit en geborgenheid Elke kind het ‘n innerlike behoefte om versorg te word, om veilig te voel en om te behoort. Ons is immers mens, en dus gemaak om te behoort. Die eerste plek waar ‘n kind hierdie geborgenheid beleef, is in die huisgesin. Wanneer kinders in die veilige hawe van hulle…
Lees meer...Geestelike armoede, gemeenskappe en geborgenheid Solidariteit Helpende Hand se visie is om volhoubare welstand vir die Afrikaner-gemeenskap te verseker. Dit wil ons met finansiële, sosio-emosionele, geestelike, fisiese en kulturele opheffing bewerkstellig. Ongelukkig is armoede in al hierdie lewensareas ‘n werklikheid en funksioneer dit dikwels interaktief. As jy byvoorbeeld finansieel swaarkry, kan jy aan ‘n minderwaardigheidskompleks…
Lees meer...- « Previous
- 1
- 2
- 3
- 4
- Next »