HELPENDE HAND RUBRIEKE
Leon-Ben Lamprecht
Moet jy in die buiteland belê?
Soms is daar geen tekort aan slegte nuus in hierdie land nie. En elke keer wat 'n kader se vingers in die kasregister is, of ons regering vreemde besluite neem.....
Aftrede 2.0 - is jy gereed vir die nuwe wetgewing op aftreefondse?
Verandering is selde so eenvoudig soos net goed of sleg. Ek meen, ons kan almal saamstem die soort verandering wat gepaardgaan gaan met die dood van 'n geliefde is nie lekker nie.
Eerlikheid eerste as dit by versekering kom
Eerlikheid is 'n deugde. Weliswaar nie altyd nie. As jy byvoorbeeld jou gade wil verras met 'n naweek Wolmaransstad toe, sal dit soms help as jy soms om die waarheid dans.
Hoe jy trou is nie perdekoop nie
'n Mens stap nie blind in 'n huwelik in nie. Ten spyte van wat die wêreld en Hollywood ons vertel oor kitstroues onder 'n Elvis-dominee en al dies, is dit nie iets waarby ek my kan skaar nie.
'n Toebroodjiegenerasie: hoe om te beplan wanneer jy na almal moet omsien
Ons herbesoek laasmaand se tema: Hoe gemaak as jy na jou (skoon)ouers, en jouself, en jou kinders moet omsien?
Help ek moet na my skoonouers omsien
Ons het laas maand gekyk na aftredevoorsiening vir jouself. Ongelukkig, in 'n komplekse sameleweing soos ons s'n, is oplossings ook kompleks.
Gaan kyk na die mier spaarder
Eskom kan dit beurtkrag noem solank hy wil, ons almal weet dit is eintlik maar net "rolling blackouts".
Begroot dit bly die hoeksteen van persoonlike finansies
Daar is sekere basiese beginsels wat in die lewe geld, of ons daarvan hou of nie.
Hoe om oor geld te dink
Daar is geen gebrek aan stoeistukke oor geld nie... of oor die konsep nie: "Money makes the world go round"; Talk is cheap, but money buys the whiskey"
Laat jou geld vir jou werk met die regte adviseur
Die lewe is vol keuses. Jy kan kies om nie jou gemorskos-ete te super size nie en kalorieë te spaar, of "alles in matigheid, ook matigheid" (en sommer 'n melkskommel ook by jou supergrootte ete te bestel.
As inflasie jou skop
Enigeen wat kinders het, of hulle al lank genoeg geobserveer het, ken dit. Die een oomblik hou 'n brood 'n week. Oornag rek hulle 30cm en eet die brood in 'n dag op.
Help ek kort n noodfonds
Soos ek hier sit en skryf, liewe leser, had ek 'n netelige rugpyn. Nie die tipe wat 'n skalpel vereis nie, of maak dat ek nie kan loop nie, maar lastig nietemin.
Skuld, o skuld: moenie dat dit jou na vuil coke dryf
Soms koop 'n mens avokadopere wat vervlaks nie wil ryp word nie. En dan kry jy mos een of ander Slim Sakkie wat hulle probeer ryp druk.
Huis, paleis, hok, pondok? Dalk, maar bowenal myne
"Almal wil 'n huisie by die see hê," sing Koos Kombuis. As ons dit aanpas vir moderne tye, sal ons seker moet byvoeg "in 'n munisipaliteit wat nie onder die ANC-beheer is nie".
Argief
Brief aan minister Zulu
Ons skryf om ons kommer uit te spreek oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder.
Voorsien vir jou kinders se toekoms
Ek sou reken die meeste ouers probeer hulle kinders in 'n beter posisie plaas as wat hulself was. Daar is natuurlik uitsonderings, soos altyd.