WAT IS DIE ONS WINKELS?

Ons Winkels is Solidariteit Helpende Hand se thrift-winkels/skenkingswinkels. Daar is ongeveer 127 Ons Winkels landswyd waar lede van die publiek goedere kan skenk: meubels, kombuisware, linne, klere, sporttoerusting, speelgoed, ens. Die Ons Winkels verkoop tweedehandse goedere van goeie gehalte teen bekostigbare pryse aan die publiek.

Op dié manier skep ons volhoubare besighede en werkgeleenthede.

Laai tans...
Radius: Km

KRY AANWYSINGS

Gebruik my ligging om die naaste Ons Winkel naby my te vind

Description

Aantal winkels: 0 PRINT

Winkel rigting