Maroela media berigte
Om maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe te bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron-ontginning, sodat die mens deur sy gemeenskap tot ’n ontwikkelde, selfstandige, selfverantwoordelike en optimale funksionerende persoon gedryf word, wat gesonde, funksionerende gemeenskappe tot gevolg het.
Lees meerONS PLEK DERDEPOORTHUISWERKONDERWYSER (Halfdag)
ONS PLEK DERDEPOORTHUISWERKONDERWYSER (Halfdag) Aansoeke Sluit op: 30 Januarie 2026 Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in ‘n vry en veilige omgewing verseker ‘n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders! Vakante pos: Huiswerkonderwyser (Halfdag) Werksdae: Maandag tot Vrydag Kwalifikasies en vaardighede: Matriek, Bestuurslisensie, Polisieklaring Ekstra kwalifikasie (nie verpligtend nie): Noodhulp Vlak 1
Lees meerONS PLEK NABOOMSPRUITHUISWERKONDERWYSER (Halfdag)
ONS PLEK NABOOMSPRUITHUISWERKONDERWYSER (Halfdag) Aansoeke Sluit op: 29 Januarie 2026 Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in ‘n vry en veilige omgewing verseker ‘n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders! Vakante pos: Huiswerkonderwyser (Halfdag) Werksdae: Maandag tot Vrydag Kwalifikasies en vaardighede: Matriek, Bestuurslisensie, Polisieklaring Ekstra kwalifikasie (nie verpligtend nie): Noodhulp Vlak 1 Sluitingsdatum: Donderdag 29 Januarie 2026
Lees meerLIEWE LESER: ONS IS TERUG
Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie wat in die velde wei. Ek het onlangs vir ‘n vriendin in die Kaap vertel dat ek elke dag na die berge verlang, want daar is iets aan ‘n berg wat ‘n mens stil maak…
Lees meerBRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop
Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het ons herinner aan die waarde van hande wat saamwerk en harte wat glo. Soms is ons deur uitdagende seisoene en soms het ons bekers oorgeloop. Ongeag die seisoene in hierdie jaar, was daar altyd hoop…
Lees meerOorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander
Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die tyd wanneer eensaamheid die hardste fluister. Miskien is jou familie ver, dalk voel jy afgesonderd, of het jy iemand verloor en die stilte voel oorweldigend. Hierdie gevoel is eg, maar daar is maniere om lig…
Lees meerHanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane
Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike herinnering wees aan wie nie meer daar is nie. Dis normaal om hartseer, verlange en selfs skuldgevoelens te ervaar terwyl ander rondom jou gelukkig is. Gee jouself toestemming om te rou. Jy hoef nie voor…
Lees meerREKENMEESTER
Solidariteit Helpende Hand het tans ‘n pos vir ‘n rekenmeester beskikbaar. Die pos is in Irene, Centurion gebaseer.
Lees meerDie Kersfees met burgers op die strand
Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan verloop het nie. Ons het laat besef dat elke restaurant vol bespreek is en daar was geen deftige ete of groot feesmaal wat op ons gewag het nie. My ouers het ook nie tyd gehad…
Lees meerWEBONTWIKKELAAR en INSTANDHOUDING
Solidariteit Helpende Hand (SHH) het tans ‘n voltydse pos beskikbaar vir ‘n webontwikkelaar wat ook instandhouding kan doen. Die persoon in hierdie rol sal verantwoordelik wees vir die ontwerp, ontwikkeling, toetsing en instandhouding van webtoepassings, met ‘n spesifieke fokus op PHP-raamwerk en Laravel. Die pos is gebaseer by SHH se hoofkantoor in Irene.
Lees meerBRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS
In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer stil te staan en te besef dat die lewe nie altyd oor jou gaan nie. Dit gaan oor die stille getrouheid waarmee ons elke dag leef, werk en dien in die gemeenskap waar God ons…
Lees meer