NAVORSING
NAVORSING
By Solidariteit Helpende Hand gebruik ons navorsing om sinvolle oplossings vir maatskaplike uitdagings te vind – van armoede tot die gesonde funksionering van gesinne. Ons glo dat goeie besluite op goeie kennis gebou is. Daarom ondersoek ons eers kwessies voordat ons help, sodat ons werklik ‘n verskil kan maak.
“Deeglike kennis bring beter hulp.” – Dr. Rina Venter
ONS DOELWITTE
- Ons verskaf betroubare feite vir slim besluite.
- Ons bou kennis wat gemeenskappe help groei.
- Ons deel insigte om regtig ’n verskil te maak.
Want:
‘n Betroubare navorsingspan vra vrae oor maatskaplike vraagstukke en bou ‘n waardevolle kennisbank.