Braaf die Boerboel
Jy hoef nie 'n superheld te wees om te help nie.
MEER OOR BRAAF DIE BOERBOEL
Braaf die Boerboel is Solidariteit Helpende Hand se eie superheld. Hy is 'n Boerboel in kakie met 'n groot hart vir ander. Met besoeke aan skole reg oor die land en in 'n reeks van tien strokiesprente leer Braaf kinders dat ware dapperheid nie gaan oor superkragte nie, maar oor empatie, moed en die bereidheid om ander te help. Die reeks is geskryf deur Elana Barker en geïllustreer deur Lezinka de Meyer.
Braaf is geïnspireer deur die liedjie "Braaf soos 'n Boerboel" van die Afrikaanse groep JAN JAN JAN en ondersteun Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek. Hierdie projek sit jaarliks 'n skooltassie vol skryfbehoeftes in die hand van duisende graad 1-leerders wat dit regtig nodig het.
Doel
Braaf die Boerboel wil waardes soos omgee, hulpvaardigheid en dapperheid op 'n prettige manier aan kinders oordra, terwyl die breër projek kinders ondersteun om hul skoolloopbaan met selfvertroue te begin.
HOE HELP ONS
- Die strokiesprentreeks bring belangrike waardes op 'n toeganklike manier na kinders toe.
- Elke storie fokus op 'n tema soos om te deel, vas te byt, of om iemand anders te help.
- Braaf die Boerboel skep bewustheid vir die Skooltassie-projek en inspireer gesinne om betrokke te raak.
TEMAS VAN DIE STORIES
- Die eerste skooldag
- Dis braaf om te deel
- Dis braaf om te probeer
- Dis braaf om jou sê te sê
- Dis braaf om vas te byt
- Dis braaf om slegte geheime te vertel
- Dis braaf om iemand te help
- Dis braaf om nie verkeerde dinge te doen nie
- Dis braaf om vrae te vra
- Dis braaf om te erken as jy 'n fout gemaak het
- Braaf en die groot droom
- Braaf leer versorg
- Braaf bou 'n buurt
- Braaf en die blink idee
- Braaf by Ons Winkel
- Braaf en die klein hartjies
Hoe jy kan help
Braaf inspireer kinders om hulpvaardig en moedig te wees en gee ons almal die geleentheid om deel te wees van 'n beweging wat kinders se lewens verbeter.
- Laat jou kinders Braaf se avonture saam met jou op jou foon lees.
- Skenk 'n donasie op tassie.co.za en help ons om minstens 2 000 skooltassies landswyd te versprei.
- Besoek www.boerboelwear.co.za en koop vir jou en jou kinders elkeen 'n Braaf-T-hemp. Die wins van die verkope word gebruik om skooltassies aan te koop.
Braaf die Boerboel storie 1 - Die eerste skooldag
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 2 - Dit is braaf om te deel
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 3 - Dit is braaf om te probeer
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 4 - Dit is braaf om jou sê te sê
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 5 - Dit is braaf om vas te byt
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 6 - Dit is braaf om slegte geheime te vertel
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 7 - Dit is braaf om iemand te help
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 8 - Dit is braaf om nie die verkeerde dinge te doen wat maats doen nie
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 9 - Dit is braaf om vrae te vra
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 10 - Dit is braaf om te erken dat...
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 11 - Braaf en die groot droom
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 12 - Braaf leer versorg
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 13 - Braaf bou 'n buurt
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 14 - Braaf en die blink idee
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 15 - Braaf by Ons Winkel
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar die heel braafste is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Braaf die Boerboel storie 16 - Braaf en die klein hartjies