Gidse
Voedingsgids
Deur die studie is daar tot die gevolgtrekking gekom dat ʼn kleuterskool ʼn positiewe, liefdevolle en ondersteunende omgewing vir die meeste kleuters is. Die rol wat kleuterskole speel in die voeding van kleuters is uiters belangrik. Verder help kleuterskole kinders met roetine deurdat etenstye op ʼn bepaalde tyd gebeur.