HELPENDE HAND NUUS EN MEDIA

HELPENDE HAND NUUS EN MEDIA

SKAKEL NA SOSIALE MEDIA

MEDIAVERKLARINGS EN BLOGS

Vlok Cilliers en Morné Steyn maak ʼn verskil in ons jeug se toekoms

23 April 2021 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Vlok Cilliers en Morné Steyn maak  ʼn verskil in ons jeug se toekoms Die bekroonde skopafrigter, Vlok Cilliers, is terug op eie bodem en saam met Morné Steyn snoer hulle kragte met Solidariteit Helpende Hand saam om skop-skop ʼn verskil in die lewens van ons land se jeug…

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene Deur Vlok Cilliers “Children are the only future the human race has. Children only ask for love, time and attention.” Kinders lê my na aan die hart en hulle vra nie baie nie. As ons dit nie ons verantwoordelikheid maak om na hulle te kyk…

Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand hul Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur. Tekkies & Toks gaan met die publiek se…

Belangrikheid van kleutervoeding

Deur Chanelle Retief – Eienaar NutriFundi ʼn Gesonde dieet is belangrik vir alle ouderdomme, maar veral vir kleuters. Omdat kleuters so vining groei en ontwikkel, het hulle behoorlike nutriënte nodig om gesond en sterk te bly. Die nodige voedingstowwe laat hulle ook gesond en sterk grootword. Tydens die kleuterjare vind ʼn groot deel van breinontwikkeling…

Helpende Hand voed tans 8 000 kinders daagliks

Elke aand is daar kleuters wat honger gaan slaap. Hulle ouers kan net eenvoudig nie bekostig om vir hulle kos te gee nie. #StopHonger saam met die Kosblikkie-projek is daarop gemik om te sorg dat hierdie kleuters daagliks ʼn bord kos ontvang. Magies volmaak… dis waaroor dit gaan.  Dit is hartverskeurend hoeveel kleuters afhanklik is…

ONS EIE DING of ʼn GEMEENSKAP-DING?

Tanya Rossouw – Maatskaplike werker, Bloemfontein   Ons kan so maklik voel ons staan alleen. Miskien is dit omdat baie van ons wel alleen staan. Ons het oor die jare ONS EIE DING begin doen, in ʼn tyd toe dit makliker was om ONS EIE DING te doen. Daarmee saam het ons dít waarvoor ons baie hard gewerk…

Uit die dagboek van ʼn maatskaplike werker

-Elsha Hermann My gô is uit en dis alles te wyte aan Covid-19. Maart 2020 – ons almal se lewens maak ʼn draai van 180˚. Wat normaal en bekend was, word vinnig iets van die verlede. Aanpassings maak, kop bo water hou, moed inpraat, planne maak, beur voort – dit alles word spoedig die norm…

GLINSTER IN JOU GRYSHEID EN KRY WEER ’N HUPPEL IN JOU STAP

Elma McKenzie Ek was uiters bevoorreg om as Solidariteit Helpende Hand-vrywilliger die unieke opleiding te kon meemaak wat ons Seniors in Aksie-projek, in samewerking met Senior Mind Moves aanbied. Dit maak my opgewonde dat ons as vrywilligers toegerus word om met die program ʼn verskil in die lewens van soveel van ons land se seniors…

“Moedeloosheid-sindroom” – Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker

-Deur: Tanya Rossouw – maatskaplike werker As ons so om ons kyk, lees en luister…. Mense blyk deesdae oor die algemeen negatief, pessimisties, getraumatiseerd en wanhopig te wees.  Baie voel verdwaal, gepaardgaande met diep persoonlike onsekerhede en gevoelens van hartseer, pyn en totale mislukking. Daar is velerlei redes daarvoor maar ons gaan nie nou daaroor…

Wilko van Ymuiden |Vergeet my nie- VERHAAL 1

Gedurende 1942 is dit die Tweede Wêreldoorlog en dit gaan rof in Europa. In Holland, Ymuiden, woon ‘n gesin met drie kinders, die jongste seuntjie is 5 jaar oud.  As die bomwerpers met oorverdowende geraas oor die dorpie vlieg, weet Ouboet hy moet sy boetie beskerm.   Hy leer hom om op ‘n matjie te gaan lê,…

UIT DIE DAGBOEK VAN ’N MAATSKAPLIKE WERKER

Deur: Marlene Malan Februarie is verhoudingsmaand in Solidariteit Helpende Hand en een van die kosbaarste verhoudings is vriendskap. Van ʼn jong ouderdom kom ons agter hoe belangrik vriendskappe in ons lewens is. Vriende kom in alle vorms en groottes. Party het groot harte. ʼn Paar bring die sonskyn van lag. Een bied jou dalk ʼn…

Helpende Hand stig tak vir gehoorgestremdes

Phillip Bruwer Solidariteit Helpende Hand het pas sy Nasionale Tak vir Gehoorgestremdheid gestig om die gawes van mense met gehoorgestremdhede te benut om saam ʼn verskil te maak. Hannes Noëth, uitvoerende direkteur van Helpende Hand, sê hy is baie opgewonde oor die stigting van die tak. Dit bring ʼn hele gemeenskap, wat tans buite staan,…