VAKANTE POSTE

VAKANTE POSTE

STUDIEFONDS- EN STUDENTEVERHOUDINGSKOÖRDINEERDER

STUDIEFONDS- EN STUDENTEVERHOUDINGSKOÖRDINEERDER Aansoeke sluit: 26 September 2025 Is jy iemand wat floreer waar struktuur, detail én mense ontmoet? Kry jy energie daaruit om met studente te skakel, verhoudings te bou en terselfdertyd seker te maak dat administrasie foutloos verloop? Dan is hierdie pos vir jou. Solidariteit Helpende Hand Studietrust is op soek na ‘n dinamiese, betrokke en…

Aansoeke Sluit op: 24 Februarie 2026

Doen aansoek

Debiteureklerk

Die Solidariteit Helpend Hand (SHH) Studietrust het tans ‘n voltydse posisie beskikbaar vir ‘n debiteureklerk. Die persoon sal by Helpende Hand se Hoofkantoor in Irene gebaseer wees.

Aansoeke Sluit op: 20 Februarie 2026

Doen aansoek

ONS PLEK VOLKSRUST KLEUTERSKOOL- EN NASKOOLONDERWYSER

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in ‘n vry, veilige omgewing verseker ‘n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!

Aansoeke Sluit op: 24 Februarie 2026

Doen aansoek

Ons Plek Horison Naskoolsentrum: Sentrumbestuurder

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Horison is op soek na ‘n dinamiese, selfgedrewe, gemotiveerde persoon wat verantwoordelikheid kan neem vir die algehele leiding en bestuur van die naskoolsentrum.

Aansoeke Sluit op: 20 Februarie 2026

Doen aansoek

ONS PLEK HORISONHUISWERKONDERWYSER EN ASSISTENT

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in ‘n vry en veilige omgewing verseker ‘n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!

Aansoeke Sluit op: 20 Februarie 2026

Doen aansoek

BEMARKER: STREKE EN TAKKE

Solidariteit Helpende Hand (SHH) is op soek na ‘n bemarker wat verantwoordelik sal wees vir die beplanning, koördinering, ondersteuning en uitvoering van bemarkingsverwante aangeleenthede vir SHH se streke en takke. Die pos is in Centurion geleë, maar daar sal van die bemarker verwag word om by tye na SHH se streke en takke reg oor die land te reis.

Aansoeke Sluit op: 18 Februarie 2026

Doen aansoek

ONS PLEK VOLKSRUST SENTRUMASSISTENT: KOK (Halfdag)

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in ‘n vry en veilige omgewing verseker ‘n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!

Aansoeke Sluit op: 17 November 2025

Doen aansoek