WIL OM TE HELP
Maart is wêreld maatskaplike werkers maand. Die Wil om te help veldtog fokus op die maatskaplike werk beroep asook maatskaplike kwessies in Suid-Afrika.
HOOPDRAER 2025

ARTIKELS
1) Leer ken jou bure Stel jou voor aan jou bure en bou ‘n vriendelike verhouding met mense in jou gemeenskap. Dit kan jou ‘n gevoel van veiligheid en ondersteuning gee. 2) Woon ‘n kerk- of gemeenskapsfunksie by Deur gereeld by geleenthede soos kerkdienste of gemeenskapsbyeenkomste aan te sluit, kan jy deel raak van ‘n…
Lees meer...Kinders floreer in die warmte van liefdevolle verhoudings. Die veiligheid van sorg, aandag en vertroue laat hul wortels groei en hul vlerke vorm kry. Die eerste paar lewensjare is van kardinale belang vir ‘n kind se emosionele, sosiale en kognitiewe ontwikkeling. In hierdie tydperk vorm hulle hegte verhoudings met hul ouers, versorgers en onderwysers; dit…
Lees meer...Geborgenheid – sinoniem met “veiligheid, gerustheid, vastigheid, sekerheid”. Dit is woorde wat kalmte en tevredenheid oor ‘n mens bring as jy daaraan dink en jouself daarmee kan vereenselwig in jou beroep, jou gesin en jou gemeenskap. ‘n Geborge plek is ‘n plek waar alle mense ‘n diepgaande fisiese, emosionele en sosiale veiligheid, ondersteuning en aanvaarding…
Lees meer...Maatskaplike werkers beleef daagliks dat die publiek ‘n sekere persepsie en/of wanpersepsie het van wat ons rolle, dienste en verantwoordelikhede insluit, met ander woorde van wat ons mandaat is. Dit voel vir my of Jan Alleman dink ons het ‘n wonderwerkstokkie of towerstaffie, want hulle vra of verwag en ons moet net beskikbaar wees en…
Lees meer...Deur Louise Zitzke: Maatskaplike werker vir Mpumalanga en KZN-Noord In ‘n stil dorp waar geheime en die sagte wind die strate vul, het ‘n dogtertjie oor my pad gekom. Haar oë het ‘n storie van verlies, pyn, en verwaarlosing vertel – ‘n verhaal wat fluisteringe van mishandeling en onsigbare littekens in die wind dra. Ek…
Lees meer...Maatskaplike werk is ʼn professie. Maatskaplike werkers lewer dienste aan individue, groepe en gemeenskappe. Daar is so baie stereotipes van wat maatskaplike werkers doen. Christia Potgieter, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Maatskaplikewerkdienste-afdeling, verduidelik dat die publiek ongelukkig meestal onbewus is van die onmisbare dienste wat maatskaplike werkers in gemeenskappe lewer. Dit sluit onder andere…
Lees meer...Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom? As maatskaplike werker sien ek gereeld mense wat swaarkry en hoe die nood al groter raak. In die stede staan daar op elke hoek iemand wat bedel vir kos. Die man se klere is vuil, sy hare verskroei deur die son en sy oë…
Lees meer...“En mag die God van HOOP julle vervul met alle blydskap en vrede deur die GELOOF, dat julle oorvloedig kan wees in die HOOP deur die KRAG van die Heilige Gees!” Romeine 15:13 Ons klim vroeg in die kar en ry so ‘n uur na ‘n afgeleë dorpie toe om twee skole te gaan besoek…
Lees meer...Suid Afrika is ‘n land van melk en heuning, maar ook ‘n land waar uitdagings en triomfe hand aan hand stap. In hierdie land stap maatskaplike werkers daagliks deur strate in gemeenskappe wat seer ervaar en poog om hoop te bring, verandering te skep en ondersteuning te bied. Maatskaplike werkers het kennis en vaardighede om…
Lees meer...B-R-A-A-F is ‘n nuwe woord in my Maatskaplikewerkwoordeboek. Dit het baie betekenisse … Wie sou nou kon dink ‘n mens sal so baie van jouself kan leer by ‘n gelukbringer met spiere so groot soos Arnold Schwarzenegger s’n en met ‘n broek wat so styf sit soos my Ouma se tuisgemaakte konfytbotteltjies se deksels. Ek…
Lees meer...- « Previous
- 1
- 2
- 3
- 4
- Next »