Vakante poste

Ons Sentrum-Pretoria-Noord: Maatskaplike werker

Solidariteit Helpende Hand is op soek na 'n maatskaplike werker vir Ons Sentrum (kinderterapiesentrum) in Pretoria-Noord. Die geskikte kandidaat moet in Pretoria woon.

Ons Plek Derdepoort - Huiswerkonderwyser (halfdag)

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in 'n vry en veilige omgewing verseker 'n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!