Ons Winkels behaal 50ste mylpaal

Ons Winkels, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, het vandeesweek ’n mylpaal behaal met sy 50ste welsynswinkel wat sy deure oopgemaak het sedert die inisiatief byna ’n dekade gelede begin is. Agtergrond Alet Robbeson, Helpende Hand se hoof van Ons Winkels, het Donderdag verduidelik Helpende Hand se eerste skenkingswinkel het in 2010 in Centurion oopgemaak.…

Lees meer

Ons Winkels behaal mylpaal

Ons Winkels, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, het vandeesweek ’n mylpaal behaal met die 40’ste skenkingswinkel wat sy deure oopgemaak het sedert die inisiatief byna ’n dekade gelede begin is. Alet Robbeson, Helpende Hand se operasionele bestuurder van die Ons Winkels, het Donderdag gesê Helpende Hand se eerste skenkingswinkel is in 2010 in Centurion…

Lees meer

Streeknuus: Helpende Hand maak geskiedenis in die Wes-Kaap

Nagenoeg 150 rolspelers van al die uithoeke in die Wes-Kaap het onlangs bymekaargekom om ’n daadwerklike poging aan te wend om armoede in die provinsie te verlig, te verbreek en te voorkom. Altesaam nege takke van Solidariteit Helpende Hand en verteenwoordigers van sewe van Helpende Hand se Ons Winkel-skenkingswinkels regoor die provinsie het in Maart…

Lees meer

Maak huis skoon vir ʼn goeie doel

Talle mense gebruik die nuwe jaar as geleentheid om met ʼn “skoon bladsy” weg te spring deur kaste skoon te maak en van items wat nie meer gebruik word nie ontslae te raak. Dit mag dalk vir sommige na ʼn onbegonne taak klink – veral as jy lanklaas ordentlik skoongemaak het – maar met Solidariteit…

Lees meer