

Bestuur 'n tehuis vir persone met spesiale behoeftes só ...
Die Solidariteit Helpende Hand Forum vir Persone met Gestremdhede bied aan 'n verrykingsoggend vir die bestuur van sentrums vir persone met spesiale behoeftes.
Woensdag, 31 Julie 2024 | 9:00 – 13:00
Bethanië Gemeente
144 Von Willich Ave, Lyttelton AH Centurion, Pretoria, Suid-Afrika
RSVP: Donderdag, 25 Julie 2024
Koste: R200 per persoon of R50 aanlyn inskakel
Onderwerpe:
1.
Die hantering van uitdagende gedrag in ’n groepsopset
2.
Die waarde van ‘n adviesraad
3.
My personeel – Gemotiveerd tot sukses
Leer ons sprekers ken!


