NUUS & MEDIA

BRIEF 98: HOU AAN BOU

Brief 98 Wanneer ons uitdagings en verantwoordelikhede opstapel, is die kanse goed dat die lewe swaar en negatief voel – amper soos ‘n doolhof sonder ‘n uitweg of ‘n wolk sonder ‘n  silwerrand. Dis in hierdie oomblikke wat die versoeking…

Helpende Kerke Kongres fokus op gesinswelstand

28 Maart 2025 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Solidariteit Helpende Hand het die visier op gesinswelstand in die gemeenskap gerig om te ondersoek hoe gesonde gesinne lyk en watter rol kerke in hul welstand speel. Die vyfde Helpende Kerke Kongres is…

Pos Aansoek

Pos Aansoek

BRIEF 97: WAAR IS JY VANDAG?

Brief 97 ‘n Bekende aanhaling van Jim Carrey lui soos volg: “As jy nie in die oomblik leef nie, sien jy óf uit na onsekerheid óf na pyn en spyt.” In ’n wêreld waar ons toekomsgerig dink en dikwels oorweldig…

Helpende Hand vereer afgetrede maatskaplike werkers vir lewenslange diens

Op Wêrelddag vir maatskaplike werk (18 Maart) het Solidariteit Helpende Hand die uitsonderlike bydraes van ‘n paar legendariese, uitgetrede maatskaplike werkers vereer. Dié maatskaplikewerkvoorlopers is tydens ‘n glansgeleentheid, Die Wil om te Help, by die Maison de Leo in Rietondale…

BRIEF 96: GEBORGENHEID

Brief 96 Die volgende motiverende aanhaling doen die rondte op digitale platforms: “Jy hoef net twee mense in die lewe trots te maak: jou 8-jarige self en jou 80-jarige self. Hulle verteenwoordig verskillende stadiums van die lewe en dien as…

SA stuur op welsynstaat af

Solidariteit Helpende Hand spreek diepe kommer uit oor die land se toenemende afhanklikheid van maatskaplike toelaes, soos uiteengesit in minister Enoch Godongwana se begrotingstoespraak vir 2025. Die regering se totale besteding aan maatskaplike toelaes sal na verwagting van R285 miljard…

Helpende Hand bring lig in kwesbares se lewe

11 Maart 2025 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut het ‘n nuwe mylpaal bereik met 44 versorgingstudente wat vanjaar eed afgelê het om die lig in kwesbare mense se lewens te wees. Die toekomstige versorgers het Vrydag…

Helpende Hand bring lig in kwesbares se lewe

Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut het ‘n nuwe mylpaal bereik met 44 versorgingstudente wat vanjaar eed afgelê het om die lig in kwesbare mense se lewens te wees. Die toekomstige versorgers het Vrydag 7 Maart tydens die Lig van Versorging-seremonie…

Pleegsorg gee kinders stabiliteit en geborgenheid

Pleegsorg gee kinders stabiliteit en geborgenheid Elke kind het ‘n innerlike behoefte om versorg te word, om veilig te voel en om te behoort. Ons is immers mens, en dus gemaak om te behoort. Die eerste plek waar ‘n kind…

Brief 175: Sonder vrywilligers sou Helpende Hand baie arm gewees het.

#LieweLeser Tydens vanjaar se Helpende Hand Kongres het ons almal die voorreg gehad om vrywilligers van reg oor die land…

Brief 174: Dit vat een

#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na…

SKRYF JOU HART UIT

Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van…

Brief 173: Jy is waar jy moet wees

#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad…

Brief 171: Dorings in die vlees

#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is…

Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose

Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in…

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA