Ons Winkels te koop

Is jy ‘n entrepreneur, kreatief en betrokke by jou gemeenskap? Hier is ‘n wonderlike geleentheid om met Helpende Hand se Ons Winkels hande te vat. Die volgende Ons Winkels is te koop: Ons Winkel Malmesbury Ronel Stander 083 469 3066 Ons Winkel Delmas Melouise Taljaart 079 807 2321   Indien jy in die geleentheid belangstel,…

Lees meer

Areas vir nuwe Ons Winkels

AREAS VIR NUWE ONS WINKELS Wes-Rand Fochville Carletonville KwaZulu-Natal Pietermaritzburg Pinetown Durban-Noord Noordwes Zeerust Vryburg Wes-Kaap Moorreesburg Vredendal Vishoek Veldrif Ceres Tulbach Mpumalanga Sabie/Hazyview Lydenburg Vrystaat Reitz Parys Bothaville Heilbron Kroonstad Wesselsbron Jacobsdal Noord-Kaap Warrenton Springbok Kathu De Aar Kuruman Prieska Postmasburg Vryburg Bloemhof Calvinia Douglas Oos-Kaap Grahamstad Oos-Londen Queenstown Oos-Rand Germiston Wou jy nog…

Lees meer

Boesemvriendinne sokkies

DONASIE AAN PROJEK Koop vandag nog jóú paar sokkies en help ’n boesemvriendin! Dit word gratis versend en kos slegs R150 per paar. Sox Footwear werk saam met USN en Solidariteit Helpende Hand aan die Boesemvriendinne-projek. Hierdie inisiatief is deur Helpende Hand geloods om in Oktober tydens Borskankerbewusmakingsmaand bewustheid te skep. Die opbrengs van die…

Lees meer