Ons Winkel
Die 50ste Ons Winkel
– Deur Pieter van der Walt :Bemarking & Administratiewe Beampte Ons Winkel Wanneer laas het ons sommer net stilgestaan en ons prestasies gevier? Of selfs dit net erken? As entrepreneurs, spandeer die Ons Winkel-span baie tyd aan toekomsbeplanning en raak soms behep daarmee. Wanneer ons ’n doelwit bereik, is entrepreneurs gekondisioneer om onmiddellik na die…
Lees meerOns Winkels behaal 50ste mylpaal
Ons Winkels, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, het vandeesweek ’n mylpaal behaal met sy 50ste welsynswinkel wat sy deure oopgemaak het sedert die inisiatief byna ’n dekade gelede begin is. Agtergrond Alet Robbeson, Helpende Hand se hoof van Ons Winkels, het Donderdag verduidelik Helpende Hand se eerste skenkingswinkel het in 2010 in Centurion oopgemaak.…
Lees meerOns Winkels behaal mylpaal
Ons Winkels, ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand, het vandeesweek ’n mylpaal behaal met die 40’ste skenkingswinkel wat sy deure oopgemaak het sedert die inisiatief byna ’n dekade gelede begin is. Alet Robbeson, Helpende Hand se operasionele bestuurder van die Ons Winkels, het Donderdag gesê Helpende Hand se eerste skenkingswinkel is in 2010 in Centurion…
Lees meerSpeelgoedbiblioteek bring vreugde vir arm kleuters
Solidariteit Helpende Hand se skenkingswinkel in Centurion het ’n besige maand agter die rug nadat ’n berig oor dié winkel se liefdadigheidsbedrywighede in Desember op Maroela Media gepubliseer is. Lizel Smith, bestuurder van Ons Winkel in Centurion sê die terugvoer ná die berig was oorweldigend. “Ons moes maar bontstaan om vir die skenkings plek te maak en…
Lees meerMaak huis skoon vir ʼn goeie doel
Talle mense gebruik die nuwe jaar as geleentheid om met ʼn “skoon bladsy” weg te spring deur kaste skoon te maak en van items wat nie meer gebruik word nie ontslae te raak. Dit mag dalk vir sommige na ʼn onbegonne taak klink – veral as jy lanklaas ordentlik skoongemaak het – maar met Solidariteit…
Lees meer