HelpHetta beskerm waardigheid van duisende skoolmeisies

Uitgereik deur Solidariteit Helpende Hand Phillip Bruwer Mediaskakelbeampte Die HelpHetta-projek van Solidariteit Helpende Hand bring hoop en praktiese verligting vir meisies wat dit die nodigste het. Op 3 September het die Vrouebediening van Kerksondermure (KSM) in Centurion ’n groot skenking aan die projek gemaak. Die vroue het 12 bokse vol sanitêre ware ingesamel en in…

Lees meer

Boesemvriendinne sokkies

DONASIE AAN PROJEK Koop vandag nog jóú paar sokkies en help ’n boesemvriendin! Dit word gratis versend en kos slegs R150 per paar. Sox Footwear werk saam met USN en Solidariteit Helpende Hand aan die Boesemvriendinne-projek. Hierdie inisiatief is deur Helpende Hand geloods om in Oktober tydens Borskankerbewusmakingsmaand bewustheid te skep. Die opbrengs van die…

Lees meer