#4979_Facebook Hoofblad cover_Kosblikkie-01

Solidariteit Helpende Hand Kosblikkie- en Plantself-projek

Die Kosblikkie en Plantself projek vat hande om skole in staat te stel om voedselbronne van hul eie te kweek en so ekonomies onafhanklik te wees. Deur ‘n Plantkoepel by ‘n Kosblikkie skool te plaas bemagtig ons die skole om ‘n stap na selfonderhoudend te neem.

Daar is ‘n toer van stapel gestuur om 15 plantkoepels by behoeftige skole in 7 streke te plaas.

Jou ondersteuning maak 'n verskil

Om te verseker dat ons visie 'n werklikheid word, het ons jou ondersteuning nodig. Elke bydrae, hoe klein ook al, maak 'n wesenlike verskil in hierdie kinders se lewens en daarom bied ons ‘n fondsinsameling vertoning aan by  Barnyard Menlyn op 23 Oktober - Super Troopers.

Bespreek jou kaartjie

Barnyard Menlyn Seating Plan_Page_1
Barnyard Menlyn Seating Plan_Page_2