SM-donasie

DONASIE AAN HELPENDE HAND

Solidariteit Helpende Hand se roeping is gemeenskapsontwikkeling.  Dit is wat ons wil doen, moet doen en ons mee besig hou.  Ons dink verbondsmatig, met ander woorde, mense is verbonde aan mekaar.  Ons het ’n verantwoordelikheid teenoor mekaar en teenoor die gemeenskap.  Ons leef binne ’n gemeenskap en wil die gemeenskap ontwikkel waarbinne ons leef.

Ons is geskoei op die beginsels van die 1949 Afrikaner Helpmerkaarbeweging waar die fokus val op help, saam en ons.  Jy is nie alleen nie, maar deel van ‘n gemeenskap.  Om ’n gemeenskap te ontwikkel en die uitdagings van die dag aan te spreek moet ’n mens strukture bou en volhoubare oplossings bied.

ANDER BETALINGS METODES

Bankbesonderhede

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62 331 445 503
Tak: Centurion (takkode: 250 655)
Verwysing: Projeknaam
Swift-kode: FIRN ZA JJ

PayPal (Internasionaal)

PayPal e-pos:
[email protected]

PayFast

PayFast e-pos:
[email protected]

Bitcoin

Bitcoin kode: bc1qe5uaa2s7ddywjpdfw750c26s5zlq89k9hhvewm

Testamentêre Bemakings & Erflatings