Posts Tagged ‘brief16’
Liewe Leser
Brief 16 Ek lees onlangs ‘n anonieme plasing wat verduidelik dat ons nooit mense se teenwoordigheid in ons lewens moet onderskat nie, want goeie mense gee vir ons vreugde, minder goeie mense gee vir ons ervaring, mense wat ons skade berokken leer vir ons lesse, en die heel beste: Alle mense gee vir ons herinneringe.…
Lees meer