[Mediaverklaring] Helpende Hand se droom vir 2024: Waardes wat werk

Solidariteit Helpende Hand, ‘n organisasie wat op die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van gemeenskappe fokus, het pas sy tema vir 2024 bekend gemaak: Waardes wat werk. Die organisasie wil sy personeel, taklede, ondersteuners en donateurs daarvan bewus maak dat hulle waardevol is omdat die Here hulle waardevol gemaak het, en dat hulle hul Christelike waardes…

Lees meer

[Artikel] Glo jy regtig in jou geloof? #WaardesWatWerk

Rene Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand Dié Bybelvers is aan almal goed bekend: “En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ʼn mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: ‘Gaan weg hiervandaan daarnatoe!’ En hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees…

Lees meer

[Artikel] Wees dapper in jou roeping #WaardesWatWerk

Rene Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand Vandat ek ʼn jong meisie was, het ek gewonder oor wat my roeping is en wat die roeping sal wees wat ek eendag kan uitleef. Vir lank het ek gedink dit was om skeppend te wees deur die kunste, maar vandag bevind ek myself by ʼn instelling waar…

Lees meer