HelpHetta beskerm waardigheid van duisende skoolmeisies

Uitgereik deur Solidariteit Helpende Hand Phillip Bruwer Mediaskakelbeampte Die HelpHetta-projek van Solidariteit Helpende Hand bring hoop en praktiese verligting vir meisies wat dit die nodigste het. Op 3 September het die Vrouebediening van Kerksondermure (KSM) in Centurion ’n groot skenking aan die projek gemaak. Die vroue het 12 bokse vol sanitêre ware ingesamel en in…

Lees meer

Jou ware skoonheid kom van binne. Wees trots op wie jy is!

René Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand “Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees: blywende beskeidenheid en kalmte van gees. Dit het by God groot waarde.” 1 Petrus 3:3-4 Die stryd om jou eie identiteit te bepaal,…

Lees meer