Liewe Leser

Brief 50 Hoe wonderlik is dit nie om te weet dat daar 50 briewe in jou digitale posbus is nie. Ek het mooi gedink oor wat ek in ons 50ste brief wil skryf. Seth Godin skryf: Kinderlikheid laat jou toe om met nuwe oë na die wêreld te kyk en daaroor te wonder. Om kinderagtig…

Lees meer